top of page

.jpg)
Doen aansoek by Junior Akademie
Jou kleinding se groot avontuur begin hier!
Ons sien daarna uit om jou en jou kleinding beter te leer ken!
Voltooi gerus ons kort aanlyn aansoekvorm om belangstelling in plasing by Junior Akademie aan te dui.
Sodra ons jou aansoek ontvang het, sal ons jou kontak om die volgende stappe en 'n moontlike onderhoud te bespreek.
Indien plasing moontlik is, sal ons ná die onderhoud die volledige inskrywingsdokumentasie en ondersteunende dokumente aanvra.
Neem asseblief kennis: Die indiening van 'n aansoek waarborg nie plasing nie. Plasing is onderhewig aan beskikbare plekke in die toepaslike ouderdomsgroep.
Ons sien uit daarna om julle te ontmoet!
Junior Akademie – waar klein hartjies tuis voel en groot drome begin!
bottom of page