top of page

Alles wat jy moet weet

Hier vind jy al die belangrike inligting oor Junior Akademie op een plek. Van ons waardes en daaglikse roetine tot gesonde eetgewoontes en skoolfooie – ons wil dit vir jou maklik maak om die antwoorde op jou vrae te kry.

Visie en waardes

Ontdek waarin ons glo en die waardes wat ons elke dag uitleef.

Verversings

Ons moedig gesode eetgewoontes aan met praktiese riglyne vir kosblikke, peuselhappies en drinkgoed.

Sentrumtye

Vind meer uit oor ons openingstye, daaglikse roetine en bywoningsreëlings.

Fooie

Alles wat jy moet weet oor ons skoolfooie, betalingsopsies en belangrike betalingsreëlings.

Algemene Inligting

Praktiese inligting en belangrike riglyne om jou en jou kleinding se daaglikse ervaring by Junior Akademie so gemaklik moontlik te maak.

bottom of page