top of page

Ons lewe by Junior Akademie
Waar klein hartjies speel, ontdek en herinneringe maak!
Elke dag by Junior Akademie is gevul met klein ontdekkings, groot glimlagte en kosbare oomblikke.
Van ons kleinste Beertjies tot ons oudste Dolfyne – hier kry elke maatjie die geleentheid om te speel, te leer, vriendskappe te bou en met selfvertroue te groei.
Loer gerus na 'n paar spesiale oomblikke uit ons daaglikse lewe!

bottom of page























