Junior Akademie

Vroeë  Kindontwikkeling Sentrum

Unielaan 1, Uniepark, Stellenbosch       admin@juniorakademie.co.za        063 732 1166

Hoe om te bestel

Junior Akademie ouers ontvang 10% afslag op alle aankope wat op Umatie se webtuiste gemaak word en die kos word gratis by Junior Akademie afgelewer.

Volg die bostaande skakel of tik www.umatie.co.za om 'n bestelling te plaas.

Kies "door-to-door delivery to Stellenbosch". By die adresbesonderhede tik jy Junior Akademie, Stellenbosch, 7600 in.

Gebruik die promosiekode JUNIOR01 om jou afslag te ontvang. 

NB: Vul asb. die volgende in by ekstra inligting: 

Jou kind se naam en van, asook die klas waarin hy/sy is dat die kos by die regte klas afgelewer word.

 

Wanneer om te bestel? 

Weeklikse/ Twee weeklikse bestellings, mits dit voor 'n Dinsdag 13:00 is. Die kos word op 'n Donderdag by Junior Akademie afgelewer.